Plante slimmer as mense

Plante “weet” al van die begin af hoe om die sonenergie te gebruik om kos te maak – Voedsel vir hulself en vir mens en dier.

Al wat die mens tot betreklik onlangs nog kon doen, was om die son te gebruik om sy nat klere droog te kry, droëvrugte te maak, sy vel op die strand te verbruin of te verbrand.

“Enige mens sonder oogklappe moet kan sien ons redding lê by die benutting van sonkrag. Die antwoord lê oop en bloot voor ons as ons net by die venster uitkyk. Ons sal die son se ligtende strale vol belofte op die gras en bome sien speel…” (met komplimente van Mieliestronk)

 

Posted in Solar cooking in general.

One Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *