fbpx

'n Nuwe leefstyl in wording

SunGenius Patio Sonoond - Solar/Elektries

Wag net vir jou om die son in te laat

Kenmerke van die SunGenius Patio Sonoond wat jou sal beindruk

  • Die SunGenius Patio Sonoond is ideaal vir die vestiging van 'n nuwe Sonkrag kook lewensstyl
  • Jou eerste indruk sal wees “Kwaliteit, Gerief en Styl”
  • Die veiligste sonoond wat u ooit sal koop. Dis selfs veilig om kinders te leer hoe om te kook van sonkrag
  • Elektriese ondersteuning - jy kan selfs vanaf ‘n klein omsetter en battery kos kook (200W elektriese element)
  • Maak kos vir tot 15 mense op'n slag
  • Jy kan jou sonoond buite los in die wind en weer
  • Dubbel, feitlik onbreekbare, deursigtige deksel laat maksimum sonlig in en hou die hitte binne.
  • Die oond is op alle sye met hoe digtheid materiaal geïsoleer. Indien u die boonste deksel toemaak, is die oond reg rondom geïsoleer en sal dit die kos vir ure warm hou
  • Die geboë, refleksie vanaf die boonste deksel verhoog die temperatuur in die oond met tot 20 ° C. Dit kan ook gemanipuleer word om die refleksie daarvan direk op spesifieke potte te laat val 
  • Twee praktiese ventilasie openinge, wat warm, klam lug uitlaat en koue droë lug insuig is standaard op alle oonde vir die maklike uitdroog van beskuit
  • Area wat sonlig inlaat: 700mm x 535mm
  • Geboë refleksoe vanaf deksel: 700mm x 535mm 
  • Area waarop gekook kan word: 480mm x 350mm
  • Totale gewig: 21kg 
  • Maksimum temperatuur in die somer vanaf die son alleen: 175°C 
  • Maksimum temperatuur in die winter is 155°C
  • Alle parte van die sonoond kan vervang word indien nodig
  • Die staander met wiele kan verwyder word indien nodig
  • UV protection: 8 year guarantee on base and lid 
  • Vervaardig in Suid Afrika

Designed to impress

Die tien mees algemene gebruike vir die Patio Sonoond:

  • Beskuit: Droog van beskuit is een van die duurste en tydrowendste komponente van beskuit bak. U sonoond sal dit maklik en gratis droog– The major costs in baking rusks is in the drying process. Your solar oven will dry it perfectly and at no extra cost. Just open the rusk drying vents to allow a natural circulation of dry hot air
  • Pap:Pap kan vir ure in in die sonoond gekook word sonder laat dit aanbrand. Jy sal weet, dat hoe langer jy pap kook, hoe lekkerder smaak dit
  • Brood en gebak -Die oond bereik hoë genoeg temperature om geriefkik te kan bak. Met die beskikbaarheid van elektriese krag kan daar selfs in die winter sonder enige moeite gebak word.
  • Potjiekos-Die kook van potjiekos in die Patio Sonoond kan gerieflik met tradisionele maniere van potjiekos kook kompeteer. Dit kan selfs beter vaar aangesien die hitte meer eweredig versprei is en die kos nie kan aanbrand nie.
  • Bredies en stowe geregte-Skaap boud, skaap rib of enigiets wat normaalweg lank gekook of gebak moet word
  • Konfyt-Enige konfyt kan gekook word sonder dat dit deurlopend geroer of dopgehou moet word
  • Gebottelde geregte-– Beetroot, potatoes, eggs, onions, quince, sweat potatoes and almost all vegetables are cooked to perfection without any water
  • Ontvries en louoond-Ontvries enigiets of hou kos warm in die sonoond
  • Kinders en Solar-Die Patio Sonoond maak gebruik van termiese en fotovoltaïese energie wat 'n ideale geleentheid bied om aan kinders solar krag te demonstreer  
  • Spanbou-Sonkook bied 'n spanbou geleentheid op die selfde manier as tradisionele potjiekos kompetisies

Dit wag net vir jou om die son in te laat

Prys begin by: R3500.00 vir die basiese oond


Gratis aflewering enige plek in Suid Afrika

Patio Sonoond Bedekking

R300.00 

10 stuk nie-kleef potstel
Swart, dunwandige potte is ideaal en die deurskynende deksels maak sonkook selfs meer opwindend

R400.00

4 stuk beskuit droograkke

Of u nou vir die familie of die gemeenskap bak,u sal ruim bespaar en dit handig vind, aangesien u kan aanhou bak terwyl beskuit in die sonoond droog 

R400.00

Elektriese rugsteubn, kook of bak van die son alleen of beide

As u die gaarmaakproses wil bespoedig of u brood nog verder wil verbruin - skakel die krag van die netwerk of u PV solar stelsel aan. Dit benodig slegs 200Watt 

As die wolke onverwags opdaag, prop dit dan net in
(Battery en omskakelaar nie ingesluit nie)
 
R1000.00

Volhuis: Oond, bedekking, potte en droograkke R4999.00

U volgende stap na energie onafhanklikheid

Subscribe and we will keep you updated on new developments

afAfrikaans
en_USEnglish afAfrikaans