fbpx

Dit is ons missie om 'n sonkook kultuur te vestig

We envision a dedicated solar chef in every family within 10 years from now

Will you be one?

This was our very first team building experience with a solar cooking competition and some team members are still cooking

First things first

If I want someone to become a dedicated solar chef, I’ll have to provide him/her with an impressive, good quality appliance that produces even more impressive results

You need to be impressed to be able to impress everyone else

This was our journey…

Sunstove 2000

Dis reeds 30 jaar gelede dat ons, ons eerste sonoond gekry het. 'n Oond wat oor die jare nie veel verander het nie.

Alhoewel ons baie in die oond gekook het, kon ons nooit regtig iets indrukwekkends bak nie. Die effek van wind, swak isolasie en minderwaardige materiaal, maak dat die temperatuur relatief laag bly en gereeld frustrasies en mislukkings veroorsaak. Die ongemak en onbetroubaarheid van die Sunstove 2000 is die twee hoof redes vir ontwikkelings proses wat ons aangepak het. 

SunGenius Ingeboude sonoond

To minimize the inconvenience and frustrations of existing solar cookers, we went on a journey of trial and error. The experimentation with a built-in solar oven to be able to solar cook from inside the house was a step in the right direction, but a bit far fetched. 

The idea was to have it built into low cost houses, but too many houses were not orientated favourably towards the sun for such an installation. 

 

Die Sungenius Buisoond

Buisoonde is 'n algemene gespreks onderwerp internationaal onder sonkook entoesiaste. 

Alhoewel hulle indrukwekkende temperature bereik, sal hulle as gevolg van verskeie praktiese beperkings altyd net 'n "gadget" bly.

SunGenius Paraboloese Sonoond

Die vervaardiging van jou eie sonoond is 'n interessante aktiwiteit en ervaring. Iets wat ons gevind het 'n groot fout in die industrie is, aangesien doen dit self oonde selde goed presteer. Hierdie is maar net een van ons pogings in die verband.

SunGenius Patio Sonoond (Ou Model)

Hierdie is 'n opgradering van die Sunstove 2000 en 'n produk wat deeglik in die mark getoets is.

'n Paar aspekte het uitgestaan as hoof redes vir die swak aanvaarbaarheid van die meeste sonoonde: wiele, isolering en elektriese rugsteun. Dink daaraan. wie sou 'n Weber braai gekoop het as hy nie wiele gehad het nie?

Met die opgradering het die prys ook verander, maar dit het onmiddellik die aandag van 'n ander gehoor getrek. 

SolaBake - Mobiele solar bakkerye

In die proses het ons die verbeterde oond as die basis vir mobiele solar bakkerye getoets om sonkook ook meer in die oog van die publiek te kry.

Wat daarvan as sonoonde die basis kan vorm van mobiele sonkrag bakkerye?

Toetse toon dat elke sonoond meer as 'n minimum loon kan genereer deur te bak en verkoop. 'n Waentjie met 4 oonde genereer meer as R10 000 wins/maand plus gratis solar krag aan die huishouding.

Aangesien die bakkery so indrukwekkend vertoon en in in die oog van die publiek opereer, bied dit die moontlikheid om die voorkoms van kllein besigheid in Afrika totaal te verander.

Die 4 verskillende tipes sonoonde

Paraboliese sonoonde, Paneel sonoonde, Evacuated tube oonde en boks oonde. Almal werk in 'n meerdere of mindere mate en verdien hul plek in die son

...maar van al die bogenoemde oonde, is die boks oonde die veiligste, praktieste en betroubaarste. Na ons mening die enigste met al die kenmerke om 'n nuwe sonkook leefstyl te vestig.

 

 

2019 - Die Sungenius Patio Sonoond Solar/Elektries

 
afAfrikaans
en_USEnglish afAfrikaans