fbpx

U volgende stap na energie onafhanklikheid

Patio Sonoond

The evolution of the Patio Solar Oven in 50 seconds

Speel video

Mobiele solar bakkery

Find out how a solar oven can sustain a family

Speel video

Meer oor ons en wat ons doen

Ek en my vrou Erika is passievolle sonkrag gebruikers. Oor die jare heen het ons meer en meer gefrustreerd geraak met veral minderwaardige en onpraktiese sonkrag kook toestelle. Ons het dus ons tyd toegewy daaraan om die redes te identifiseer waarom die gebruik van sonkrag om te kook, nie ‘n alledaagse gebruik is in ons sonnige land nie. Ons is oortuig daarvan dat die patio Sonoond die beste produk is om met moderne toestelle in die huis te kompeteer. Daar is geen plaasvervanger vir ondervinding nie, daarom kon ons alles inbou in die SunGenius Patio Sonoond.

We are convinced that from all the solar cooking options, a solar box cooker is the best suited to compete with modern day appliances. 
There is no replacement for experience and practical trial and error. All of this is built into the SunGenius Patio Solar Oven. 

You too should be prepared to accept the compliments from family and friends when dishing up the food you cooked in your solar oven

afAfrikaans
en_USEnglish afAfrikaans